Prestigereeks van die SA Akademie: Uitnodiging aan literatore

  • Editorial Office

Abstract

Die vyfde en sesde publikasie in die reeks Hertzogpryswenners van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het so pas verskyn. Dit geld die publikasie Johann de Lange 60.’n Huldiging wat as vyfde in die reeks deur die SA Akademie self uitgegee is onder redaksie van Daniel Hugo. Die sesde in die reeks Reza de Wet – die dramaturg as dromer het onder redaksie van Marisa Keuris en Temple Hauptfleisch by Protea Boekhuis verskyn en is ook by die Woordfees op Stellenbosch bekendgestel.

Published
2020-03-31
Section
Uitnodiging