Republieke en hulle <I>vanne</I>

  • J D McLachlan

Abstract

Akademielede weet hopelik dat die jongste Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS; 2017) verskeie nuttige en interessante bylaes bevat, onder meer twee waarin  landname ter sprake kom. Dit is die “Lys buitelandse geografiese name met afleidings” (Bylae B) en die “Lys landname met hulle geldeenhede en ISO-kodes” (Bylae C). Onopvallend roer die Taalkommissie hier ʼn saak aan waaroor daar op groot skaal in Afrikaans “gesondig” word. Dié kwessie het ook in Mei vanjaar ter sprake gekom by ʼn werkwinkel oor praktiese Afrikaans wat die FAK aangebied het.

Author Biography

J D McLachlan

Vertaler en Taalversorger

Published
2018-09-30
Section
Taalrubriek