Redakteursnota

  • Ina Wolfaardt-Gräbe

Abstract

Navorsing oor ekokritiek en die Afrikaanse letterkunde verteenwoordig ’n opwindende nuwe veld van ondersoek in Afrikaans. Artikels deur Susan Smith en Susan Meyer is reeds in vorige uitgawes van die TGW geplaas. In hierdie afdeling reageer Susan Meyer op Carien Smith se ekokritiese herlees van Riana Scheepers se kortverhaal “Katvoet”, wat in die Junienommer van die tydskrif gepubliseer is. Nog ’n respons op Smith se artikel word voorsien vir die Desembernommer, waar daar ook geleentheid sal wees vir ’n antwoord deur Carien Smith.

Published
2018-09-30
Section
Aktueel