Ontstrengeling: Die basis van samelewingsvryhede en godsdiensvryheid

Disentanglement: The basis of societal and religious freedom

  • Editorial Office
  • Danie Strauss Noordwes Universiteit
Keywords: Persoonlike vryheid, samelewingsvryhede, tradisionele samelewings, kerklike eenheidskultuur, Roomse verkerkliking, amelewingsdifferensiasie, Humanisme, Ateïsme, regsbelange, regstaat

Abstract

Omdat die geskiedenis van samelewings en die besinning daaroor dikwels na totalitêre praktyke neig word in hierdie artikel spesifiek die aandag op die betekenis van die ontstrengeling of vertakking van die Westerse samelewingserfenis gevestig. Inleidend word daarom allereers vlugtig na die plek van oortuigingsvryhede in Suid-Afrika gekyk en daarna word dieper ingegaan op die aard en implikasies van differensiasie van die samelewing oor millennia.1

Author Biography

Danie Strauss, Noordwes Universiteit

Skool vir Filosofie, Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus

Published
2018-07-29
Section
Navorsings- en Oorsigartikels