Redakteursnota

  • Ina Wolfaardt-Gräbe

Abstract

In hierdie afdeling word twee artikels opgeneem waarin daar gereageer word op resente temas en/of debatte. In die eerste artikel, Die Bybel, die Christelike geloof en die natuurwetenskap, takseer Izak (Sakkie) Spangenberg die vier artikels oor Geloof en wetenskap wat in die Junienommer verskyn het (TGW 63(2):191-261). In die tweede artikel, Etiek van leeshande linge: ’n Suid-Afrikaanse geval, ondersoek Kobus Wessels die aard van reaksies en teenreaksies op ’n meningstuk deur Hennie van Coller oor kinderliteratuur, soos gerapporteer in die hoofstroommedia, meer spesifiek Netwerk24 vanaf Mei tot Augustus 2022.

Author Biography

Ina Wolfaardt-Gräbe

Hoofredakteur: Tydskrif vir Geesteswetenskappe

Published
2023-12-06
Section
Navorsings- en Oorsigartikels