Oproep om bydraes: Afrikaans 100: 1925–2025

  • Editorial Office

Abstract

Op 8 Mei 2025 vier Afrikaans, as een van die jongste tale in die wêreld, die eerste eeu van die erkenning en wetlike verordening daarvan as een van die amptelike tale van Suid-Afrika.

Published
2023-12-06
Section
Uitnodiging