Aangaande my (en hopelik my huis)

  • J D McLachlan

Abstract

Iewers het ek eendag raakgelees “man ist seine Geschichte”: ’n mens is jou geskiedenis. Die tyd waarin ’n mens leef, beïnvloed noodwendig die manier waarop jy na die wêreld om jou kyk en wat jy glo en dink – miskien nie almal in dieselfde mate nie, maar tog.

Published
2023-12-06
Section
Taalrubriek