’n Brief vir Ernst

  • Frank Hendricks

Abstract

As jou vriend en as jou meeloper op die terrein van die Afrikaanse taalkunde ag ek dit ’n besondere eer om by geleentheid van die viering van jou 75ste verjaarsdag te kan sê: Van harte geluk! Soos vele ander is ek saam met jou dankbaar vir jou grootse voorreg om hierdie mylpaal te kon haal en steeds sterk te kan staan.

Published
2023-09-16
Section
Huldeblyk