Woord vooraf

  • Ina Wolfaardt-Gräbe

Abstract

Van alles waarby Ernst Kotzé in sy loopbaan (en selfs ná sy aftrede) betrokke was, verdien óók sy verbintenis met die Tydskrif vir Geesteswetenskappe (TGW) besondere vermelding – hy is reeds jare lank ’n staatmaker in die redaksie en sedert 2021 is hy lid van die redaksiekomitee wat die redakteur moet bystaan met allerlei (kontensieuse) besluite. Dit is dus gepas dat sy 75ste verjaardag juis ook op hierdie platform gevier word. Vir my persoonlik is dit ’n voorreg om deel te hê aan hierdie klein huldiging wat deur vakgenote geïnisieer is.

Author Biography

Ina Wolfaardt-Gräbe

Redakteur: Tydskrif vir Geesteswetenskappe

Published
2023-09-16
Section
Voorwoord