Jagters, Slagters en Wildwagters in Suidwes-Afrika: Kroniek van Mens en Wild: Die verhaal tot 1960 (ELP Stals)

  • G Pool

Abstract

Ernst Stals doen oor die afgelope ongeveer sestig jaar navorsing oor die geskiedenis van Suidwes-Afrika/Namibië. Sy werke getuig van ’n besondere aanvoeling vir die land, wat hy van hoek tot kant deurreis het, en sy mense. In sy navorsing laat hy hom nie lei deur die politieke gees van die tyd nie en gee hy erkenning aan elke volksgroep wat hierdie besondere land se geskiedenis help vorm het.

Published
2023-06-12
Section
Boekbespreking