Huldigingsbundels: Afrikaanse skrywers/digters/dramaturge

  • Editorial Office
  • Ina Wolfaardt-Gräbe

Abstract

Verskeie letterkundiges het reeds gereageer op die vorige oproep in die TGW (Desember 2016) om voorstelle vir temas vir bogenoemde huldigingsbundels in die boekeprojek van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns in te dien.

Published
2018-06-09
Section
Uitnodiging