Redakteursnota

  • Editorial Office
  • Ina Wolfaardt-Grabe

Abstract

’n Kongres van die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek (SAVN), met ondersteuning van die Nederlandse Taalunie, is vanaf 29 Junie tot 3 Julie 2017 op die Potchefstroomkampus  van die Noordwes-Universiteit aangebied. Die kongrestema, Kontrapunt: Kontrastiewe en komparatiewe perspektiewe op die Afrikaanse en Nederlandse taal- en literatuurstudie, word in die oproep om bydraes verder omskryf: dit gaan naamlik om “kontrapuntale samehang”, waar beoog word om “binne die konteks van die komparatisme die kontraste sterker te belig, maar [tog] steeds met aandag aan ooreenkomste en gemene delers”.

Published
2018-07-29
Section
Navorsings- en Oorsigartikels