Khayalethu Magadla

  • Hennie J Pieterse

Abstract

Khayalethu Magadla val spelende in ’n mangat
en land in die onderwêreld van die groot goue stad,
terwyl amptenare in koel kantore sit en slaap
moet die doodsengel hom uit slik en slym na bo opraap.

Published
2022-09-14
Section
Gedigte