Die Wysheid

  • Paul Maritz

Abstract

Ek is ’n wye spesialis
’n kenner van elk’ tipe nis
met wysheid op die hoogste vlak
van elke fakulteit en vak

Published
2022-09-14
Section
Gedigte