Die afbreek van woorde aan reëleindes

  • Editorial Office
  • J D McLachlan

Abstract

Afrikaans, en spesifiek Standaardafrikaans, het tot die volwaardige kultuur- of wetenskapstaal wat ons vandag ken en gebruik, ontwikkel (a) omdat die spelling en skryfwyse daarvan doelbewus gestandaardiseer is en (b) veral omdat die Afrikaanssprekende gemeenskap aktief deelgeneem het aan die uitbouing en ontwikkeling van die taal en dit gebruik het.

Published
2018-06-09
Section
Taalrubriek