Redakteursnota

  • Ina Wolfaardt-Gräbe

Abstract

In die vorige uitgawe, Junie 2022, het die redaksie ’n ope uitnodiging aan lesers gerig om te reageer op die meningsartikel van prof. Chris Brink, voormalige rektor aan die Universiteit Stellenbosch (2002–2007), oor “die twintig jaar van openbare taaldebat op Stellenbosch” (p. 411). In hierdie uitgawe publiseer ons die reaksie van dr. Edwin Hertzog, voormalige voorsitter en ondervoorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (2000–2008).

Author Biography

Ina Wolfaardt-Gräbe

Redakteur: Tydskrif vir Geesteswetenskappe

Published
2022-09-14
Section
Aktueel