Terreur en Bevryding: Die ANC/SAKP, die Kommunisme en Geweld [1961-1990]

  • Riaan Eksteen

Abstract

Die teks beslaan 268 bladsye. Die bronnelys kom in elf bladsye voor, ’n verdere 30 bladsye bevat al die voetnote en ’n handige register van nege bladsye voltooi die boek. Dit is ook as ’n e-boek beskikbaar.

Published
2022-06-29
Section
Boekbespreking