Nabetragting oor die taaldebat op Stellenbosch

Reflections on the taaldebat at Stellenbosch

  • Chris Brink Newcastle-Universiteit

Abstract

Hierdie meningsartikel is ’n persoonlike retrospektiewe blik op en nabetragting oor die twintig jaar van openbare taaldebat op Stellenbosch. Ek bied dit aan as ’n alternatiewe perspektief op die heersende narratief oor hierdie gebeure wat uit die geledere van die taalstryders kom.

Author Biography

Chris Brink, Newcastle-Universiteit

Emeritus Visekanselier, Newcastle-universiteit, Engeland

Published
2022-06-29
Section
Aktueel