Die TGW verloor ’n besondere staatmaker - Jacques van der Elst: 30 Januarie 1940 – 25 Maart 2022

  • Ina Wolfaardt-Gräbe

Abstract

Jacques van der Elst se dekades lange verbintenis met die Tydskrif vir Geesteswetenskappe (TGW) was van beslissende belang vir sowel die voortbestaan as die uitbouing van hierdie vakwetenskaplike tydskrif in Afrikaans. Toe die Akademieraad dit op ’n tyd sterk oorweeg het om die uitgee van die twee vaktydskrifte weens kosteoorwegings te staak, het juis Jacques, toe pas aangestel as Hoof- Uitvoerende Beampte, ’n beduidende borgskap beding wat die voortbestaan van albei tydskrifte verseker het.

Author Biography

Ina Wolfaardt-Gräbe

Redakteur: Tydskrif vir Geesteswetenskappe

Published
2022-06-29
Section
Huldeblyk