Redakteursnota

  • Ina Wolfaardt-Gräbe

Abstract

In hierdie afdeling val die soeklig op die aard en funksie van die Universiteit Stellenbosch (US) se kunsmuseum.

In ’n meningsartikel ondersoek prof. Jan Giliomee, voorheen lid van die advieskomitee van die Sasol Kunsmuseum, die “ontstaan, opbou en aftakeling” (p.220) van hierdie, syns insiens, eens trotse, instelling van die universiteit, waar kunswerke doeltreffend “uitgestal”, “museologies bewaar” en “kunswetenskaplik benut” kon word (p. 222). Op uitnodiging van die redakteur skets mnr. Bongani Mgijima, huidige direkteur van die US Museum, in sy respons op die meningsartikel die manier waarop die museum “vooruit boer” (p. 227).

Author Biography

Ina Wolfaardt-Gräbe

Redakteur: Tydskrif vir Geesteswetenskappe

Published
2022-03-11
Section
Aktueel