Taalrubriek: Geslagsinklusiewe taalgebruik

  • Ernst F Kotzé

Abstract

In ’n vorige taalrubriek (19) is die kwessie van die vervrouliking van nielewende sake in Afrikaans bespreek, veral wat betref die gebruik van die vroulike voornaamwoorde sy en haar wanneer daar verwys word na kollektiewe begrippe soos organisasies en instellings, maar ook abstrakte begrippe, soos byvoorbeeld tale.

Published
2021-12-11
Section
Vol 61 Nr 4 (2)