Die tydsgees, diversiteit van perspektief en die wetenskap: Repliek op George Yonge

  • Irma Eloff Universiteit van Pretoria

Abstract

So nou en dan kruis ’n artikel of ’n boek of ’n hoofstuk of selfs ’n tesis ’n mens se pad wat jou herinner aan die rede waarom jy in die akademie werk, iets wat jou herinner aan di wesensaard van die akademie, die hart van die wetenskaplike wêreld. Die artikel van George Yonge getiteld “’n Onwaarskynlike onderneming: ’n Ondersoek na die kritiek rakende fundamentele pedagogiek” (Yonge, 2021) was so ’n artikel.

Author Biography

Irma Eloff, Universiteit van Pretoria

Departement Opvoedkundige Sielkunde, Universiteit van Pretoria, Pretoria, Suid-Afrika

Published
2021-12-11
Section
Vol 61 Nr 4 (2)