Redakteursnota

  • Editorial Office
  • Ina Wolfaardt-Gräbe

Abstract

In hierdie uitgawe lewer Danie Strauss en Andries Raath die sluitstukke in hulle kritiese lees van die werk van Danie Goosen en Koos Malan in die debat oor staat en samelewing. Soos gestel in die Desember 2017-uitgawe, bespreek Strauss die implikasies van die geheel-delerelasies vir ’n begrip van sosiale omgang en verkeer in ’n gedifferensieerde samelewing. Andries Raath, daarenteen, besin op sy beurt opnuut oor die grondslae van politokratiese kommunitarisme, met spesifieke aandag aan die vermeende belang van Johannes Althusius vir die begrip polis.

Published
2018-06-09
Section
Aktueel