Woorde wat verwar word

  • J D McLachlan

Abstract

In Afrikaans, soos seker in die meeste van ons taalfamilielede, is daar “pare” woorde wat heel dikwels met mekaar verwar word. Soms lyk of klink die woorde na mekaar, maar soms glad nie, en dan – so wil dit voorkom – is die enigste rede vir die verwarring dat hulle op soortgelyke manier in sinne gebruik word. Partykeer is dit egter net ’n enkele woord wat verkeerd verstaan en gebruik word. Hier onder bespreek ek enkeles baie kortliks.

Published
2021-09-09
Section
Taalrubriek