Inleiding

  • Pieter Duvenhage Universiteit van die Vrystaat

Abstract

Op 27 Augustus verlede jaar is die 250ste geboortejaar van die Duitse filosoof, Georg Friedrich Wilhelm Hegel (1770–1831), wêreldwyd gevier. Die Fakulteit Geesteswetenskappe en die Departement Filosofie by Akademia het op Vrydag 28 Augustus 2020 ’n gedenkseminaar gehou. In hierdie gedenkseminaar het 4 van die 5 medewerkers tot hierdie spesiale afdeling van die Tydskrif vir Geesteswetenskappe, deelgeneem. Meer hieroor later.

Author Biography

Pieter Duvenhage, Universiteit van die Vrystaat

Dekaan: Geesteswetenskappe, Akademia, Navorsingsgenoot: Departement Filosofie, Universiteit van die Vrystaat

Published
2021-09-08
Section
Navorsings- en Oorsigartikels