Woord vooraf

  • Suléne Pilon

Abstract

Professor Nerina Bosman vier op 1 Maart 2022 haar aftreeverjaarsdag. Alhoewel ons hoop dat sy vir nog baie jare aktief betrokke sal wees by die Departement Afrikaans van die Universiteit van Pretoria, is haar betrokkenheid ná hierdie verjaarsdag nie meer gewaarborg nie. Daarom word hierdie uitgawe van die Tydskrif vir Geesteswetenskappe aan haar opgedra as ’n baie klein blykie van waardering en ontsag vir die groot rol wat sy op vele terreine in die Afrikaanse taalgemeenskap in den brede, en binne die Afrikaanse taalkunde spesifiek, gespeel het ... en hopelik vir nog lank sal speel.

Author Biography

Suléne Pilon

Gasredakteur

Published
2021-12-11
Section
Vol 61 Nr 4 (1)