The Opportunist. The political life of Oswald Pirow, 1915–1959

  • Anton Ehlers

Abstract

Mouton is ’n deurwinterde akademikus wat as professor in Geskiedenis by die Universiteit van Suid-Afrika fokus op die doseer van moderne Suid-Afrikaanse geskiedenis met ’n spesifieke liefde vir politieke geskiedenis. As gesoute biograaf het hy reeds studies oor Margaret en William Ballanger, Schalk Pienaar, FS Malan en die leiers van die amptelike parlementêre opposisie in die vorige bedeling die lig laat sien.

Published
2021-06-18
Section
Boekbespreking