Wysgerige kanttekeninge oor enkele aspekte van lewe en dood

Philosophical notes on some aspects of life and death

  • Danie FM Strauss Noordwes-Universiteit
Keywords: virus, (nie)lewend, dualisme, monisme, wat is ’n plant?, oomblik van dood, konstitusionele regte, masker, sosiale afstand

Abstract

Teen die einde van die 18de eeu is virusse ontdek en getipeer as skynbare oorgangsentiteite tussen nielewende en lewende dinge. Dit het aanleiding tot verskeie (wysgerige) grensprobleme gegee. Aan die een kant word aandag geskenk aan die vermeende gelyktydige ontstaan van proteïene en kernsuur en aan die ander kant word besin oor die vraag wat ’n plant is. Simpson en Von Bertalanffy word betrek om te beklemtoon dat molekules nie lééf nie. Dit open die weg na enkele gedagtes oor die aard van stoflike entiteite. Vervolgens word aandag geskenk aan die grensvraag na die oomblik van die dood en afgesluit met enkele juridiese oorwegings.

Author Biography

Danie FM Strauss, Noordwes-Universiteit

Skool vir Filosofie, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom, Suid-Afrika

Published
2021-06-17
Section
Navorsings- en Oorsigartikels