Weer taallessies

  • J D McLachlan

Abstract

In die sestigerjare was die musiekblyspelfilm My fair lady met sy maal-in-jou-kop-wysies en vernuftige lirieke baie gewild. Een van dié lirieke het die laaste tyd dikwels weer by my opgekom: Henry Higgins se moedelose versugting oor die stand van Engels. Die liriek van die hele liedjie is eintlik mutatis mutandis hier van toepassing, maar ek noem net: Why can’t the English teach their children how to speak? Norwegians learn Norwegian; the Greeks have taught their Greek.

Published
2021-03-22
Section
Taalrubriek