Michel Serres, die ondeunde denker – ’n huldeblyk

  • C S De Beer Universiteit van Suid-Afrika

Abstract

Die dood van Michel Serres op 1 Junie 2019 was hartseer, soos die dood meesal is. Tog is daar ryk en kosbare vertroosting in sy nalatenskap. Hy het die geheim geken om ondanks omstandighede altyd vreugdevol en selfs vredevol te lewe, met ’n tikkie speelsheid, selfs guitigheid, wat alles in sy omvangryke oeuvre weerspieël word en raakgelees kan word. Die erns van die meeste filosowe was vir hom een te veel.

Author Biography

C S De Beer, Universiteit van Suid-Afrika

Emeritus professor, Universiteit van Suid-Afrika

Published
2020-09-29
Section
Huldeblyk