Ou woorde in nuwe omstandighede

  • J D McLachlan

Abstract

By die skryf hiervan is Suid-Afrika nog in ʼn staat van inperking, maar hopelik is ons by publikasie al weer ontgrendel. In dié tyd is of word ons aan allerlei reëls en regulasies en voorskrifte onderwerp. Daarom het ek besluit om nie nóg moets en moenies en taalellendes op te dis nie en eerder te kyk na waar ʼn klompie van die huidige gonswoorde vandaan kom of wat hulle vroeër beteken het.

Published
2020-07-07
Section
Taalrubriek