Brexit: Volgende uitdagings vir ’n nuwe era

  • Riaan Eksteen Universiteit van Johannesburg

Abstract

Toe die Statuut van Rome in 1957 onderteken is om die grondslag te lê vir wat later as die Europese Unie (EU) sou ontwikkel, het die Verenigde Koninkryk (VK) daarna gehunker om gemeenplaas met ander lande in Europa te vind. Die proses het 16 jaar geduur voordat die VK in 1973 lid van die EU geword het en vir 47 jaar was al die VK se diplomatieke en ekonomiese strategieë in die Europese projek vasgevang voordat die VK dit aan die einde van Januarie 2020 onherroeplik vaarwel toegeroep het. Drie root uitdagings lê vir eerste minister Boris Johnson (hierna afwisselend slegs Johnson) voor.

Author Biography

Riaan Eksteen, Universiteit van Johannesburg

Senior Navorsingsgenoot, Fakulteit Geesteswetenskappe, Universiteit van Johannesburg

Published
2020-03-31
Section
Aktueel