Eerste kouefronte na 80

  • Hennie Pieterse

Abstract

’n Voetbalspannetjie in Thailand het in grotte ingegaan en verdwaal, maar kon nie meer uitkom nie omdat die water te hoog gestyg het. Hulle is baie dae later deur duikers op 18 Julie 2018 gered.

Published
2019-12-11
Section
Gedigte