Nog klein jakkalsies

  • J D McLachlan

Abstract

My vorige rubriek het ek afgesluit met “Dis die klein jakkalsies wat soms ʼn groot verskil kan maak!”. In hierdie rubriek bespreek ek kortliks drie ander klein jakkalsies wat ek onlangs in die pers teëgekom het (in die pers sien ek dikwels sommer groot jakkalse ook, maar dit eers daar gelaat). Is dit dalk ʼn aanduiding van ʼn toenemende onvermoë by Afrikaansskrywendes om presies te onderskei?

Published
2019-06-29
Section
Taalrubriek