Die ramp van Brexit

  • Leopold Scholtz Noordwes-Universiteit

Abstract

In sy ontleding van die rampspoedige Brexit-sage het dr. Riaan Eksteen by wyse van spreke die meeste note gedruk wat hy moes. Dié antwoord, wat op versoek van die redaksie van die Tydskrif vir Geesteswetenskappe geskryf word, moet dus nie gesien word as kritiek op sy artikel nie; eerder as aanvulling op ’n gevolgtrekking waarmee  ek volmondig saamstem.

Author Biography

Leopold Scholtz, Noordwes-Universiteit

Navorsingsgenoot, Navorsingsfokusgebied Sosiale Transformasie, Noordwes-Universiteit, Potchefstroomse kampus

Published
2019-06-29
Section
Repliek