Redakteursnota

  • Ina Wolfaardt-Gräbe

Abstract

Voortbouend op die gelyktydige bekendstelling van verskillende en/of aanvullende gesigspunte oor bepaalde kwessies in vorige uitgawes, word Leopold Scholtz se repliek op Riaan Eksteen se artikel oor die voortslepende Brexit-vraagstuk in hierdie afdeling geplaas.

Published
2019-06-29
Section
Aktueel