Kommas en betekenis

  • J D McLachlan

Abstract

ʼn Mens besef nie altyd watter betekenisverskil ʼn komma of twee in ʼn sin kan maak nie. In hierdie rubriek kyk ek na twee gebruike waarmee dikwels gefouteer word.

Published
2019-03-17
Section
Taalrubriek